Jaarboeke

Proefskrif: Bybel- en godsdienskunde 990


 
Modulekode BYB 990
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Omvattende en gevorderde navorsingsverslag (proefskrif) rondom goedgekeurde projek moet uitgevoer word. Hierdie is toegespitste, gespesialiseerde en gevorderde navorsingsprojek wat interdissiplinêr rondom die Bybel en teologiese dissiplines gedoen word. Navorsingsbeplanning, die gebruik van bronne, en die bestuur van die projek is belangrik. Die aanvaarding van verantwoordelikheid vir navorsingsresultate asook die evaluering van persoonlike of groep se standpunte moet verreken word. Akademiese leierskap en senior bestuursberoepe is van die vernaamste doelstellings van hierdie kwalifikasie.
Modulekrediete 480.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Beide Afr en Eng
Akademiese organisasie Bybel- en Godsdienskunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences